Gebruik | Staats- en Oorlogsvlag en Vlootvaandel |
---|---|
Verhouding | 189:335 |
Goedgekeur | Basiese vorm: 1912, Huidige wysigings: 27 September 1972 |
Ontwerp | Drie horisontale bane in blou, wit en blou met die landswapen in die middel van die wit baan. |
Gebruik | Burgerlike- en Staatsvlag |
Verhouding | 3:5 |
Ontwerp | Drie horisontale bane in blou, wit en blou. |
Gebruik | Burgerlike vaandel en Staatsvlag en vaandel, en Oorlogsvlag |
Verhouding | 3:5 |
Ontwerp | Drie horisontale bane in blou, wit en blou met die woorde Dios, Union, Libertad in die wit baan.. |
Die nasionale vlag van El Salvador is op 27 September 1972 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon drie ewe wye horisontale bane in (van bo na onder) blou, wit en blou. Die drie variasies van die vlag verskil daarin dat in een ’n suiwer wit baan vertoon word, in die tweede verskyn die landswapen in die middel van die wit baan en in die derde verskyn die woorde DIOS UNION LIBERTAD (Spaans vir God, Eenheid, Vryheid).
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search